Search / Filter

Name:
Pet friendly:
Self catering:
WIFI:
DSTV:
Swimming pool:
Fireplace:

Maggie's Gift

Maggie’s Gift is a modern and luxurious self-catering flat. It offers accommodation for a minimum of two and a maximum of four discerning adults who are looking for peaceful slow living in the quaint village of McGregor. Shops and restaurants are within easy walking distance from the house.
Although attached to the main house, the flat has its own private entrances via the carport or a paved garden path. The burglar alarm system can be activated for added security when residents are out. Bicycles can be locked away in a storeroom.
When relaxing in the lounge, guests can enjoy the comfortable couch and cosy dining nook, as well as the Smart TV with DStv EasyView package and DVD/CD player. Puzzles, games and DVD’s are provided for extra entertainment. Large glass sliding doors open onto a covered porch with two daybeds, overlooking the manicured garden.
The main bedroom offers an extra length queen-sized bed. The second bedroom has two single beds that can be converted into a king-sized bed (not extra length). Plush mattresses, percale linen and electric under-blankets in winter offer a comfortable sleeping experience. High ceilings and overhead fans in the lounge and bedrooms ensure a cool atmosphere in summer.
Each bedroom has an en suite bathroom with a spacious shower, washbasin and toilet. Large luxurious towels are provided. Hair driers are available. The main bathroom has a plug for an electric shaver.
The kitchen is equipped with a two-plate stove, extractor fan, microwave/convection oven, automatic dishwasher, large fridge/freezer, kettle and toaster. Ample cutlery, crockery, glasses and utensils are provided. Tea, coffee, sugar and basic condiments are available for use. A small Weber is provided for a barbeque.
To ensure absolute privacy, the accommodation is not serviced while guests are visiting. For longer stays, it could be arranged that the flat is cleaned every 3 days. No single night bookings or single person bookings will be accepted. Pets are unfortunately not allowed.

Maggie’s Gift is ’n volledig toegeruste selfsorgwoonstel vir ‘n minimum van twee en ‘n maksimum van vier volwassenes wat op soek is na luukse, rustige verblyf met ’n landelike atmosfeer in die sonderlinge dorpie van McGregor. Die akkommodasie is binne maklike stapafstand van die dorp se interessante winkeltjies en restaurante.
Die woonstel is verbind aan die hoof wooneenheid, maar het private toegang deur die motorafdakarea of deur ’n geplaveide tuinpaadjie. Die diefalarmstelsel kan geaktiveer word om die eenheid te beveilig wanneer gaste nie tuis is nie. Fietse kan in ’n stoorkamer toegesluit word.
In die sitkamer kan gaste op die gemaklike rusbank of in die gesellige eethoekie ontspan. ‘n Smart TV met DStv EasyView pakket en DVD/CD speler, asook legkaarte,speletjies en DVD’s is beskikbaar vir vermaak. Groot glas skuifdeure lei na ’n onderdak stoep met twee slaapbanke wat uitkyk oor die goed versorgde tuin.
Die hoofslaapkamer bied ’n ekstra lengte, koningingrootte bed. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat omgeskakel kan word na ‘n koninggrootte bed (nie ekstra lengte nie).Luukse matrasse, perkallinne en elektriese komberse in die winter verseker ‘n aangename nagrus. Hoë plafonne en dakwaaiers in die slaapkamers en sitkamer sorg vir ’n koel atmosfeer in die somer.
Elke slaapkamer het sy eie en suite badkamer wat toegerus is met ‘n ruim stort, wasbak en toilet. Groot luukse handdoeke word voorsien. Daar is ‘n haardroër in elke slaapkamer. Die badkamer van die hoofslaapkamerhet ’n muurprop vir elektriese skeertoestelleDie kombuis is toegerus met ’n tweeplaatstofie, dampwaaier, mikrogolf/konveksieoond, outomatiese skottelgoedwasser, groot yskas/vrieskas, ketel en broodrooster. Daar is genoeg eetgerei, breekware, glase en potte. Tee, koffie, suiker en ’n paar basiese speserye word voorsien. ‘n Klein Weber braaitoestel is beskikbaar vir ‘n vleisie op die kole
Om absolute privaatheid te verseker word die woonstel nie skoongemaak terwyl gaste daar kuier nie. Vir langer besoeke kan daar gereël word dat die woonstel elke 3 dae skoongemaak word.Geen besprekings vir enkelnagte of enkelpersone sal aanvaar word nie. Troeteldiere is ongelukkig nie welkom nie.

Rates:

R575 per person per night sharing (2 people)
R550 per person per night sharing (4 people)

 

Enquire Now  |  Back to Listings
1455.jpg
1456.jpg
1457.jpg
1458.jpg
1459.jpg
1460.jpg
1461.jpg
1462.jpg
1463.jpg
1464.jpg
1465.jpg
1466.jpg
1467.jpg
1468.jpg
1469.jpg
1470.jpg
1471.jpg
1472.jpg
Self catering
  • Yes
DSTV
  • Yes

Facebook

Twitter

Instagram

McgregorcountrygetawaysFollow